# Eskom sê sy energiebeskikbaarheidsfaktor het sedert die begin van die jaar gestyg tot 67,78-persent, die hoogste vlak in ses jaar. Die woordvoerder, Daphne Mokwena, sê onbeplande onderbrekings het ook afgeneem van 26,61-persent tot 19,43-persent vergeleke met dieselfde tydperk verlede jaar. Sy sê verbeterde betroubaarheid en beskikbaarheid van die opwekkingsvloot het drie-duisend-500 megawatt opwekkingsvermoë tot die netwerk gevoeg en dieselbesteding met 4,8-miljard-rand verminder:
Eskom verhoog energiebeskikbaarheidsfaktor tot hoogste vlak in ses jaar [KLANK]
ENG MokwenaONEnergy