# The South African Communist Party says government and society as a whole must place youth development at the centre of national transformation. It says this requires expanded public investment in education and training, industrial development, community-based enterprises, co-operatives, agriculture, the digital economy and public employment programmes. The SACP says South Africa needs a youth […]
# Die leier van ActionSA, Herman Mashaba, sê hulle is oop vir die vorming van gesamentlike regering en koalisies op plaaslike regeringsvlak, maar hulle het drie ononderhandelbare voorwaardes. Met die oog op die plaaslikeregeringsverkiesings in November het die party met kleiner partye saamgesmelt, om sy swak vertoning in die 2024-verkiesing om te swaai, waar hy […]
# Die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party sê die regering en die samelewing as geheel moet jeugontwikkeling sentraal stel in nasionale transformasie. Dit vereis uitgebreide openbare beleggings in onderwys en opleiding, industriële ontwikkeling, gemeenskapsondernemings, koöperasies, landbou, die digitale ekonomie en openbare werkprogramme. Die SAKP sê Suid-Afrika het ‘n jeug nodig wat bewus, gedissiplineerd, vaardig, deernisvol en gewortel […]
# The Kopanong Africa Against Xenophobia warns that threats and fear will not solve the immigration crisis, which it says is driven by deeper political and economic conditions across the region. This comes amidst a surge in anti-migrant protests and xenophobic violence, which has resulted in countries including Malawi, Nigeria and Ghana repatriating their citizens […]
# Golf: Defending champion JJ Spaun is attempting to replicate his preparation that delivered him the US Open crown at Oakmont last year. The 35-year-old American could become only the eighth player to win back-to-back US Open titles, a group that includes Brooks Koepka, Ben Hogan, Curtis Strange, and Willie Anderson. Spaun, who captured his third PGA […]
# Gholf: Die verdedigende kampioen, JJ Spaun, probeer om sy voorbereiding te herhaal wat hom verlede jaar die Amerikaanse Ope-titel op Oakmont besorg het. Die 35-jarige Amerikaner kan hierdie week die agtste speler word om agtereenvolgende titels te wen, ‘n groep wat Brooks Koepka, Ben Hogan, Curtis Strange en Willie Anderson insluit. Spaun, wat in […]
# Sokker: Die tweemalige kampioene Spanje is deur die nuwelinge Cabo Verde in hul Wêreldbeker-openingswedstryd in Atlanta beperk tot ‘n doellose gelykopuitslag. Iran het twee keer van agteraf teruggeveg om ‘n 2-elk gelykopuitslag teen Nieu-Seeland in Los Angeles te behaal. ‘n Doel in die tweede helfte het Egipte ‘n eerste Wêreldbeker-oorwinning ontsê, terwyl België ‘n […]
# Die oorskot van ‘n man van KwaZulu-Natal, wat na bewering met werksbeloftes na Rusland gelok is, is na Suid-Afrika teruggebring. Sihle Makhaye was onder ‘n groep Suid-Afrikaners wat in Julie verlede jaar vir sekuriteitswerk gewerf is, maar in plaas daarvan gevra is om ‘n jaarkontrak te teken om aan die frontlinie van die Russies/Oekraïnse […]
# Die UDM-leier Bantu Holomisa het aan die speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, geskryf en versoek dat ‘n parlementêre ondersoek na die bestuur van die Openbare Beleggingskorporasie ingestel word. Dit volg terwyl die OBK-raad kyk na bewerings oor belangebotsings en die gesag waaronder ‘n forensiese ondersoek na die Lanseria-lughawe-geskil gelas is teen sy […]