# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad in die Wes-Kaap het vandag se dodelike skietery by die Mfuleni-taxistaanplek waarin vier mense dood en drie beseer is, veroordeel. Die voorsitter van SANTACO, Mandla Hermanus, het die aanval as ‘n brutale en kriminele daad beskryf. Hy het alle operateurs versoek om kalm te bly en maksimum selfbeheersing uit te […]
# The eurozone economy expanded at a significantly faster pace than estimated in the first three months of 2025, thanks to better-than-expected growth in Germany and strong output in Ireland. Economists were quick to warn against reading too much into the data, describing it as “misleading” and warning of more pain to come because of […]
# Die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Sisisi Tolashe, sê dis uiters belangrik om haar departement onder die regering van nasionale eenheid te stabiliseer en armoede te bekamp. Tolashe het aan die media gesê haar onmiddellike fokus is op onder meer vinnige aanstellings in belangrike leiersposte, die uitbreiding van psigo-maatskaplike ondersteuning vir slagoffers van geslagsgeweld en […]
# Tsjad in sentraal-Afrika, sê hy het alle visums aan Amerikaanse burgers opskort uit vergelding vir ‘n reisverbod, nadat hy verneem het hy is een van die lande wat toegang na die VSA geweier is. President Mahamat Idriss Délby sê Tsjad het geen vliegtuie om aan te bied of miljarde dollar om te gee nie, […]
# Die politieke ontleder, Levy Ndou, sê Floyd Shivambu se plaasvervanger as sekretaris-generaal moet met die MK-partyleier Jacob Zuma saamwerk en partystrukture landwyd versterk. Shivambu, is na skaars ses maande in die SG-rol, as ‘n gewone lid in die Parlement ontplooi na sy besoek aan Shepherd Bushiri se kerk in Malawi. Ndou beklemtoon die MK-party […]
# Rugby: Anathi Qolo sal môre ‘n Springbok-vrouespan met ‘n gekombineerde 174 wedstryde aanvoer. Hulle speel teen Uganda in hulle openingswedstryd in Antananarivo in die Rugby Afrika-Vrouebekerkompetisie. Drie spelers, Patience Mokone, Faith Tshauke en Anushka Groenewald, speel hulle eerste toets en is in die beginspan. ‘n Verdere vyf spelers sonder toetservaring is op die plaasvervangersbank. […]
# The DA in the Western Cape has condemned the deadly mass shooting at Mfuleni taxi rank, where four people were killed and three injured. Armed gunmen reportedly targeted taxi owners. The DA’s Thomas Walters says public killings like this demand a stronger police presence and a specialised task force to tackle taxi violence and […]
# # Die minister van Landbou, John Steenhuisen, sê swart boere dra slegs sowat tien-persent by tot Suid-Afrika se kommersiële landbouproduksie wat die behoefte aan groter insluiting benadruk. Steenhuisen het tydens die Black Business Council-beraad beklemtoon dat hoewel baie swart boere aktief is, hulle dikwels op ‘n kleiner skaal werk en meer ondersteuning nodig het […]
# Deputy president Paul Mashatile says the clean cities and towns campaign, launched in Kliptown, Soweto, will expand beyond Johannesburg. Speaking at the Walter Sisulu Square of Dedication, Mashatile said the campaign aims to promote cleaner, greener, and more inclusive communities. He stressed that the goal is for the government to work with residents to […]