# Agt mense, insluitend twee minderjariges, is vanoggend in ‘n botsing reg van voor dood op die N17-tolpad in Mpumalanga. ‘n Toyota- en ‘n Volkswagen-sedan het naby die Ermelo-tolplaza, tussen Ermelo en Davel, gebots. Die woordvoerder van die Departement van Gemeenskapsveiligheid, Sekuriteit en Skakeling, Moeti Mmusi, sê die oorsaak van die botsing is nog nie […]
# Police have intensified the search for 38-year-old Elizabeth Moselakgomo, also known as “Tsontso”, who has been reported missing in Kempton Park, Ekurhuleni. Moselakgomo reportedly left her home on Wednesday afternoon to go for a run, but did not return. Police spokesperson Athlenda Mathe says when Moselakgomo failed to come home later that evening, her […]
# Die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Dina Pule, het die regering se verbintenis herbevestig om met geloofsorganisasies saam te werk ten einde gesinne te versterk, kwesbare gemeenskappe te ondersteun en ‘n omgee-samelewing te bou wat veerkragtig saamstaan. Pule het adjunkpresident Paul Mashatile verteenwoordig by ‘n Sabbat-kerkdiens wat aangebied is deur die Thulani-tempel van die Nazareth […]
# Rugby: Rassie Erasmus sê die Springbokke se oorwinning van 43-28 oor die All Blacks in Baltimore was nouer as wat die telling aangedui het. Die Springbok-afrigter sê hy het gevoel die uitslag het tot die laaste tien minute in die weegskaal gehang. Hy het lof vir Nieu-Seeland se terugvegpoging nadat Suid-Afrika vroeg in die […]
# Die polisie het die soektog na die 38-jarige Elizabeth Moselakgomo, ook bekend as “Tsontso”, wat in Kempton Park, Ekurhuleni, as vermis aangemeld is, verskerp. Moselakgomo het na bewering Woensdagmiddag haar huis verlaat om te gaan draf, maar nie teruggekeer nie. Polisiewoordvoerder Athlenda Mathe sê toe Moselakgomo nie later daardie aand huis toe gekom het […]
# Social Development Minister Dina Pule has reaffirmed government’s commitment to working with faith-based organisations to strengthen families, support vulnerable communities and build a caring, resilient and cohesive society. Pule represented Deputy President Paul Mashatile at a Sabbath Church Service hosted by the Thulani Temple of the Nazareth Baptist Church of Ebuhleni in Willowfontein, Pietermaritzburg, […]
# Die minister van Wetenskap, Tegnologie en Innovasie, Blade Nzimande, sê Suid-Afrika en China sal samewerking op sleutelgebiede van wetenskap en tegnologie versterk. Dit sluit in kunsmatige intelligensie, gesamentlike navorsingsentrums, ruimtewetenskap en sterrekunde, kwantumrekenaars, kuberveiligheid, openbare betrokkenheid en jeugontwikkeling. Nzimande het tydens die 19de Pujiang Innovasieforum in Sjanghai bygevoeg dat die twee lande ook hul […]
# Rugby: Rassie Erasmus says the Springboks’ 43-28 victory over the All Blacks in Baltimore was closer than the scoreline suggested. The Springbok coach says he felt the outcome remained in the balance until the final ten minutes, praising New Zealand’s fightback after South Africa built a 15-point lead early in the second half. Erasmus […]
# Die Wes-Kaapse LUR vir Onderwys, Jaco Londt, doen ‘n beroep op gemeenskappe om graad 12-leerders te ondersteun tydens die aftelling na die matriekeksamen. Hy sê 71-duisend-300 voltydse kandidate in die provinsie sal die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen aflê, wat op 13 Oktober begin en op 25 November eindig. Londt sê onderwysers, leerhulpe en onderwysamptenare werk […]