Skip to content

Polisie verskerp soektog na vermiste hardloper in Kemptonpark [KLANK]

# Die polisie het die soektog na die 38-jarige Elizabeth Moselakgomo, ook bekend as “Tsontso”, wat in Kempton Park, Ekurhuleni, as vermis aangemeld is, verskerp. Moselakgomo het na bewering Woensdagmiddag haar huis verlaat om te gaan draf, maar nie teruggekeer nie. Polisiewoordvoerder Athlenda Mathe sê toe Moselakgomo nie later daardie aand huis toe gekom het nie, het haar agtjarige dogter familielede gekontak, wat haar verdwyning by die polisie aangemeld het:

ENG MatheONMoselakgomo