# Die Israelse regering sê hy het ingestem tot ʼn skietstilstand met Iran en beklemtoon hy het al sy doelwitte en meer bereik. Dit sluit in ʼn tweeledige bedreiging wat kern- en ballistiese missiele betref, volle beheer oor Teheran se lugruim en ernstige skade aan die militêre leierskap. Die skietstilstand wat deur president Donald Trump […]
# Motorsport: McLaren says 19-year-old Alex Dunne will replace Lando Norris for the first practice at the Austrian Grand Prix on Friday. He will be the first Irish driver to take part in an F1 weekend in 22 years. Dunne, who has been a member of the McLaren driver development programme since May last year, […]
# A bride was shot dead on her wedding day in the village of Goult near the southern French city of Avignon after she and her groom were targeted by hooded and armed attackers. The pair were leaving the party in a car along with a 13-year-old child when they were shot at. One of the […]
# ‘n Bruid is op haar troudag doodgeskiet in die dorp Gould naby die suidelike Franse stad Avignon. Sy en haar nuwe man is geteiken deur gewapende aanvallers met kappiebaadjies. Die egpaar het die onthaal saam met ‘n 13-jarige kind in ‘n motor verlaat toe skote op hulle geskiet is. Een van die aanvallers is […]
# A historic violin worth more than 3.6-million-rand was stolen from a London pub. The instrument belongs to a member of the London Philharmonia Orchestra. The 30-year-old owner reported the theft to police on the evening it was stolen but it has still not been found. British police are now appealing for help to find […]
# ‘n Eeue-oue viool ter waarde van meer as 3,6-miljoen-rand is uit ‘n Londense kroeg gesteel. Dit behoort aan ‘n lid van die Londense Filharmoniese Orkes. Die 30-jarige eienaar het die diefstal onmiddellik by die polisie aangemeld, maar die instrument is nog nie gevind nie. Die Britse polisie vra nou hulp om die viool van […]
# A British-flagged luxury superyacht that sank off Sicily in August last year, completed its final trip to the Sicilian port of Termini Imerese after recovery crews lifted the Bayesian out of the water over the weekend. Investigators will now examine the wreckage to determine the cause of the sinking, which killed UK tech magnate […]
# Die Brits-geregistreerde superjag Bayesian wat in Augustus verlede jaar naby Sicilië gesink het, het sy laaste rit na die Siciliaanse hawe van Termini Imerese voltooi nadat herwinningspanne dit uit die water gehaal het. Die Britse tegnologiemagnaat Mike Lynch en ses ander passasiers is in die ongeluk dood. Britse ondersoekers het bepaal die jag het gesink op […]
# Cricket: Jofra Archer hopes to return to England’s Test squad soon after playing his first first-class red ball match in four years. The fast bowler made his debut in 2019 and took 42 wickets in 13 matches before a slew of injuries curtailed his Test career early in 2021. National team selector Luke Wright […]