# Padwedlope: Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, het sy volle ondersteuning beloof aan die 437 polisiebeamptes wat Sondag aan die Comrades-marathon deelneem. Die groep sluit in 66 vroue en 371 mans. Meer as 80 nasies gaan verteenwoordig word in die afdraande-wedloop van sowat 89 kilometer van Pietermaritzburg na Durban. ʼn Polisiewoordvoerder, Nonkululeko Phokane, sê die […]
#Die DA sê die Suid-Afrikaanse Polisiediens moet deursigtig wees oor die werklike skuldigbevindings in onwettige vuurwapensake, nie vanuit die oogpunt van vervolging nie, maar inhegtenisneming. Ian Cameron van die party sê slegs vyf-persent van inhegtenisnemings in Kaapstad lei tot vervolging en nie die 80-tot-90-persent wat die SAPD beweer nie. Hy sê die polisie vergelyk doelbewus […]
# ActionSA in Ekurhuleni sê hy is geskok oor die DA-wyksraadslid, Timothy Denny, wat ernstige bewerings van rassisme in die gesig staar ná ʼn WhatsApp-video. Op die video word Denny na bewering gehoor waar hy sê hy het sopas “Black people” gejag en stel voor traangas word gebruik om hulle uiteen te jaag. Michael Basch […]
# Solar energy company GoSolr says while other countries are accelerating their solar transitions, South Africa is being held back by a tangle of regulations that penalise, rather than encourage, solar adoption. The amount of energy coming from solar now accounts for 11.5-percent of the country’s energy mix, outpacing the 6.6-percent nuclear energy contributes to […]
# The Freedom Front Plus in Gauteng says it will engage with the MEC for Agriculture, Vuyiswa Ramakgopa, and relevant department officials to ensure comprehensive measures are implemented to protect bees. This comes as the South African Bee Industry Organisation has emphasised that comprehensive steps should be taken to protect bees. The FF Plus’, Jaco […]
# The International Energy Agency says global energy investment is set to increase to a record 59-trillion-rand this year, amid economic uncertainty and energy security concerns. Renewables, nuclear power, power grids, energy storage, low-carbon fuels, and energy efficiency will be the main areas of net investment. Investment in oil, natural gas, and coal is set […]
# Drie Kaapstadse restaurante het die 2025-lys van die wêreld se 100 beste restaurante gehaal. Die lys word deur S.Pellegrino en Acqua Panna geborg en bevat van die mees gesogte eetplekke in die wêreld. La Colombe by die Silvermist-wynlandgoed wat die sesde keer op die lys verskyn, is nommer 55. FYN in Kaapstad se middestad maak sy […]
# Die Padvragvereniging sê ten spyte van gerugte in sosiale media, is dit hoogs-onwaarskynlik dat die Administratiewe Beregting van Padverkeersmisdrywe om middernag sal begin. Die voorsitter van die vereniging, Gavin Kelly, sê die Padverkeeroortredingsagentskap het in sy jongste amptelike aankondiging gesê AARTO sal in Oktober begin. Hy sê hulle het in 2019 omvattende terugvoer aan […]
# The Western Cape Agriculture Department is urging livestock farmers to remain alert and exercise caution. This follows new outbreaks of foot-and-mouth disease reported in Newcastle and Bergville, KwaZulu-Natal, which have also spread to Mpumalanga and Gauteng, via auctions. The department’s spokesperson, Mary James, says farmers are advised to only purchase animals from trusted sources […]