# ‘n Indonesiese bemanningslid sterk aan in ‘n Kaapstadse hospitaal nadat hy aan die Kaapse Suidkus vanaf ‘n houerskip gered is. Reddingspanne van die Nasionale Seereddingsinstituut in Hermanus en ER24-paramedici het gereageer op berigte van ‘n ernstige mediese noodgeval naby Walkerbaai. Die NSRI se woordvoerder, Craig Lambinon, sê die pasiënt was in ‘n ernstige toestand, […]
# Die Malawiese regering vra finansiële skenkings en humanitêre hulp om sowat tien-duisend burgers uit Suid-Afrika te repatrieer. Malawiese burgers het by die Sherwood-saal in Durban bymekaargekom, desperaat om huis toe te keer na ‘n vlaag van teen-immigrante-betogings in die land. Die repatriasieprogram word gekoördineer deur Malawi se Departement van Rampbestuursake in samewerking met die […]
# The Forum for South Africa says the South Africa system continue to produce graduates without skills, qualifications without opportunities, and hope without direction. FOSA leader, Tebogo Mashilompane says the current education system is still not aligned with the realities of the people. He adds that South Africa must return to a system that values […]
# Die Afrika-sentrums vir Siektebeheer en -voorkoming waarsku die Ebola-uitbreking in die Demokratiese Republiek die Kongo kan moontlik die ergste nóg wees. Meer as 800 gevalle van die seldsame Bundibugyo-stam, waarvoor daar geen bewese behandeling of entstof is nie, is in die land aangemeld, waarvan 192 noodlottig was. Uganda het 19 gevalle bevestig, met twee […]
# South Africa is set to receive a 16-billion-rand loan from the BRICS-backed New Development Bank to upgrade infrastructure in the country’s eight largest metropolitan municipalities. The funding will be used to improve water supply, sanitation and waste management services. The move comes as the government works to address ongoing service delivery challenges in several […]
# Die DA-leier, Geordin Hill-Lewis, het John Steenhuisen verwyder as minister van Landbou ná ‘n hersiening van die party se span in die regering van nasionale eenheid. Steenhuisen neem oor as adjunkminister van Handel, Nywerheid en Mededinging in die plek van Alexandra Abrahams. Die huidige minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Willie Aucamp, volg […]
# DA leader Geordin Hill-Lewis has removed John Steenhuisen as minister of Agriculture following an assessment of the party’s team in the government of national unity. Steenhuisen will replace Alexandra Abrahams as deputy minister of Trade, Industry and Competition. The current minister for Forestry, Fisheries and the Environment, Willie Aucamp, would succeed Steenhuisen, while David […]
# John Steenhuisen is afgedank as minister van Landbou terwyl die DA verskeie veranderings aangebring het aan sy lede in die regering van nasionale eenheid.
# John Steenhuisen has been sacked as minister of Agriculture, as the DA makes several changes to its representation in the government of national unity.