# Rise Mzansi sê die regering het minder prioriteite en meer privaat belegging nodig om sukkelende openbare dienste te herstel. Tydens die debat oor die Begrotingswetsontwerp in die Parlement het die partyleier, Songezo Zibi gesê baie regeringsdienste, insluitend hospitale, skole, die weermag en polisie, verkeer onder ernstige druk weens onderbefondsing, ondoeltreffendheid en korrupsie. Zibi voer […]
# The DA says it has forced the ANC to agree to reforms in Ekurhuleni to improve service delivery and protect residents. The city has officially adopted a 71-billion-rand budget for the 2026/2027 financial year. The DA’s Solly Msimanga says the party opposed previous budgets over concerns about affordability but supported a revised deal after […]
# Die DA sê hulle het die ANC in Ekurhuleni gedwing om in te stem tot hervormings om dienslewering te verbeter en inwoners te beskerm. Die stad het amptelik ‘n begroting van 71-miljard-rand vir die 2026/2027-boekjaar aanvaar. Solly Msimanga van die DA sê die party het vorige begrotings teengestaan weens kommer oor bekostigbaarheid, maar het […]
# Die DA sê museums in die Wes-Kaap help om die leerondervinding vir meer as 13-duisend leerders nuwe lewe te gee. Gedurende die 2025/2026-boekjaar het 24 museums wat deur die Provinsiale Departement van Kultuursake en Sport ondersteun word, onderwerpe soos plaaslike geskiedenis, nasionale simbole, anti-boeliegedrag en omgewingsbewustheid gedek. Benedicta van Minnen van die DA sê […]
# Die Suid-Afrikaanse Plaaslike Regeringsvereniging doen ‘n beroep op strenger optrede teen politieke geweld voor die plaaslike regeringsverkiesing in November. Die oproep volg op ‘n reeks dodelike aanvalle oor die naweek in Kaapstad, Gqeberha in die Oos-Kaap en die Wes-Rand in Gauteng, waarin ‘n tussenverkiesingskandidaat, ‘n wyksraadslid en twee politieke partylede dood is. Die woordvoerder […]
# Rugby: Springbok scrumhalf Faf de Klerk was left out of the Bok group for the Nations Championship Tests, but coach Rassie Erasmus says the 34-year-old is still very much part of the squad’s future plans. He included 30-year-old Herschel Jantjies, who last played for South Africa in 2023. Erasmus says De Klerk spent time […]
# Tennis: Die wêreld-nommer-een Jannik Sinner van Italië en voormalige topspeler Novak Djokovic van Serwië keer vir die eerste keer sedert die Franse Ope terug na mededingende tennis. Hulle sal aan die Giorgio Armani Tennis Klassiek-uitnodigingstoernooi in Hurlingham, Engeland, deelneem as deel van die voorbereiding vir Wimbledon, wat Maandag begin. Sinner en Djokovic sal by ander […]
# Rugby: Die skrumskakel Faf de Klerk is uitgelaat uit die Springbok-groep vir die Nasieskampioenskapstoetse, maar afrigter Rassie Erasmus sê die 34-jarige is nog heeltemal deel van die groep se toekomsplanne. Hy het die 30-jarige Herschel Jantjies ingesluit, wat in 2023 laas vir Suid-Afrika gespeel het. Erasmus sê De Klerk het tyd deurgebring saam met […]
# Rise Mzansi says the government needs fewer priorities and more private investment to fix struggling public services. Speaking during the Appropriation Bill debate in Parliament, party leader Songezo Zibi said many state services, including hospitals, schools, the military and police, are under severe strain due to underfunding, inefficiency and corruption. Zibi argues while budget […]