# The Johannesburg Metropolitan Police Department says there are currently significant road closures on William Nicol Drive in Roodepoort. This follows a serious multi-vehicle crash that occurred last night. JMPD spokesperson, Xolani Fihla, says the eastbound lanes of William Nicol Drive between Constancia Boulevard and Joseph Lister Street, heading towards the N1, will remain closed […]
# The General Industries Workers Union of South Africa has expressed concern at the latest inflation figures. The country’s consumer inflation rate rose to 4.5-percent in May this year, up from 4.0-percent in April, marking the highest annual rate recorded since July 2024, when inflation stood at 4.6-percent. GIWUSA president, Mametlwe Sebei, says this exposes […]
# Die regering sê hy maak bestendige vordering met die toepassing van leefstyloudits en sewe van die land se nege provinsies het vooruitgang gemaak. Nakoming van die leefstyloudit-program was 61-persent in 2023, maar staan tans op 93-persent wat agt-duisend-982 senior amptenare dek. Die regering sê in Gauteng word 37-persent rekeningkundige beamptes wat geoudit is as […]
# Die Stad Kaapstad se Energie-direktoraat het ʼn elektrifisering-projek in Langa se Special Quarters-nedersetting afgehandel. Die projek van 1,6-miljoen-rand verbind 159 huishoudings met die elektrisiteitsnetwerk. Die burgemeesterskomiteelid vir Energie, Xanthea Limberg, sê die bestaande elektrisiteitsnetwerk is opgegradeer en versterk om groter vraag te hanteer, terwyl infrastruktuur uitgebrei en toerusting vir elektrisiteitsverspreiding geïnstalleer is:
# President Cyril Ramaphosa stel vandag die Mylpale vir Vrede-veldtog by die Uniegebou in Pretoria bekend om mylpale op die demokratiese reis te herdenk. Dit gaan oor die verering van die verlede om die toekoms te bemagtig. Woordvoerder Vincent Magwenya sê Suid-Afrika vier vanjaar betekenisvolle mylpale soos die 30ste herdenking van die aanvaarding van die […]
# Oekraïne het die Moskouse olieraffinadery in die suidoostelike Kapotnya-distrik van Rusland vanoggend die tweede keer hierdie week aangeval. Kiëf het die aanleg Dinsdag met langafstand-hommeltuie getref in ʼn operasie wat president Volodimir Zelensky beskryf as ʼn reaksie op Russiese aanvalle. Die raffinadery is een van die grootste in die hoofstad en voorsien sowat 40-persent […]
# Union federation Cosatu plans a national protest tomorrow against the rising cost of living, saying workers can no longer cope, and action must be taken before it’s too late. Spokesperson Zanele Sabela says with the doubling of fuel prices and workers spending about 40-percent of their wages on transport, people are approaching breaking point. […]
# Sokker: Bafana Bafana se afrigter, Hugo Broos, sê hy sal dinge steeds op sy manier te doen en steur hom nie aan die onsin oor hom op sosiale media nie. Suid-Afrika gaan vandag teen die Tsjeggiese Republiek probeer om sy Wêreldbeker-veldtog reg te ruk. Broos het onder hewige kritiek deurgeloop na die nederlaag teen […]
# Government says it is making steady progress in the enforcement of lifestyle audits, with seven of the country’s nine provinces having made some gains. Compliance with the lifestyle audit programme was sitting at 61-percent in 2023; however, compliance now stands at 93-percent covering eight-thousand-982 senior officials. Government says in Gauteng, 37-percent of accounting officers […]