# The DA has laid criminal charges against Police minister Senzo Mchunu at the Cape Town Central Police Station in the Western Cape. The party accuses Mchunu of lying to Parliament about his association with businessman Brown Mogotsi linked to criminal networks, a move they say amounts to obstructing the course of justice. The DA’s […]
# The Department of Water and Sanitation has begun public consultations on proposed raw water use charges for the 2026/27 financial year. According to the department, the process aims to ensure that users, including agriculture, industry, mines, and households, pay for water resource management, infrastructure, and research. Charges cover abstraction, discharge, and non-consumptive use. The […]
# Die EFF het in ‘n skrywe aan die minister van Finansies, Enoch Godongwana, die aanstelling van David Makhura as nie-uitvoerende direkteur van die Ontwikkelingsbank van Suider-Afrika verwerp. Die party sê die bank beklee ‘n strategiese posisie in Suid-Afrika se ontwikkeling en staatsargitektuur om ekonomiese ontwikkeling te bevorder, institusionele kapasiteit te bou, en infrastruktuurbelegging in […]
# The UN Trade and Development organisation says Africa was the only developing continent to record trade growth in the first half of 2025. Exports rose by five-percent and intra-African trade jumped by 16-percent. In contrast, global South-to-South trade, which is trade among developing countries, stagnated, and imports dropped by two-percent. While global trade grew […]
# Die Wes-Kaapse LUR vir Plaaslike Regering, Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning, Anton Bredell, sê die Provinsiale Rampbestuursentrum sal op gereedheidsgrondslag bly met gure weer wat weer vanaf môre verwag word. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n waarskuwing uitgereik vir baie koue, nat en winderinge toestande regoor die Wes- en die Noord-Kaap. Bredell se woordvoerder, Rowena van Wyk, […]
# Pakistanse polisie het 149 mense, insluitende 71 buitelanders, in ‘n swendel-oproepsentrum arresteer. Wetstoepassers sê hulle het opgetree na ’n wenk oor die netwerk wat uit die stad Faisalabad werk. Die klopjag was by die woning van die voormalige hoof van die stad se kragnetwerk, Tasheen Awan. Die aangehoudenes sluit 78 Pakistani’s en 48 Chinese […]
# Die DA sê die ondersoekverslag na die vloottragedie in Kommetjie, Kaapstad, moes lankal aan die Valke oorhandig word om aanklagte van strafbare manslag te ondersoek, maar dit is ‘n noodsaaklike eerste stap op die pad na geregtigheid. Luitenant-kommandeur Gillian Hector, meester-adjudant-offisier William Mathipa en adjudant-offisier Mokwapa Mojela is in September 2023 in die duikboot-tragedie […]
# Rugby: Frankryk se afrigter, Fabien Galthie, het tien veranderings aan sy opdrafspan aangekondig vir die tweede toets teen Nieu-Seeland na die nederlaag van 31-27 in Dunedin. Die haker Gaetan Barlot, wat reeds tien toetse gespeel het, is behou en as kaptein aangewys. Vier van die vyf spelers wat op 29 Junie in die Top […]
# Rugby: David Havili en Lukhan Salakaia-Loto is aangewys as mede-kapteins van die saamgestelde Australies-Nieu-Seelandse span gelaai met Wallabies en All Blacks vir Saterdag se wedstryd teen die Britse en Ierse Leeus in Adelaide. Afrigter Les Kiss het 17 toetsspelers gekies vir die Leeus se laaste opwarmingswedstryd voor volgende Saterdag se eerste toets teen Australië […]