# Die adjunkminister in die Presidensie, Kenny Morolong, sê migrasie is lank reeds ʼn kenmerk van Suidelike Afrika se maatskaplike en ekonomiese landskap en groter streeksamewerking is nodig om dit te hanteer. Hy het gister die 31ste vergadering van die SAOG-mediatoekennings se Streeksbeoordelingskomitee in Johannesburg toegespreek. Morolong sê volhoubare oplossings vir migrasie moet die basiese […]
# The National Assembly has adopted a report looking at the rules around section 89 inquiries in Parliament, which deal with the removal of a president. In May, the Constitutional Court ruled that Parliament’s rules on the impeachment of a president were invalid. The apex court ordered Parliament to rewrite its framework and adopt amended […]
# Krieket: Engeland se hoofafrigter, Brendon McCullum, het vier veranderinge aangebring aan die span vir die bepalende derde toets teen Nieu-Seeland wat môre op Trent Bridge begin. Kaptein Ben Stokes en die snelbouler Gus Atkinson keer terug nadat hulle vir ‘n wedstryd geskors was. Die draaibouler Shoaib Bashir en die paaltjiewagter Jamie Smith is terug […]
# ʼn Ondersoekkommissie van die Verenigde Nasies sê Israelse owerhede en veiligheidsmagte het doelbewus Palestynse kinders geteiken wat gelei het tot volksmoord, misdaad teen die mensdom en oorlogsmisdade. ʼn Verslag deur die VN se onafhanklike ondersoekkommissie oor die Palestynse gebied, het gefokus op beweerde oortredings van internasionale reg, menseregtevergrype en die basiese oorsake van konflik […]
# The Republican-controlled US Senate has passed the Iran Powers Resolution, an act that blocks military action against Tehran unless there’s congressional authorisation. The resolution passed by a 50-48 vote, with four Republicans breaking with their party to support its adoption. The resolution does not require president Donald Trump’s signature. Democratic minority leader, Chuck Schumer, […]
# Die Internasionale Maritieme Organisasie sê hulle begin met ‘n ontruimingsplan vir meer as 11-duisend seevaarders wat steeds in die Straat van Hormoes gestrand is. Dit volg op die ondertekening van die ooreenkoms tussen die VSA en Iran verlede week. Beperkings wat tydens die oorlog ingestel is, het die verkeer deur die kritieke deurgang ontwrig […]
# Die burgemeester van die Stad Ekurhuleni, Nkosindiphile Xhakaza, het die goedkeuring van die metro se 2026/2027-begroting verwelkom en dit beskryf as ‘n belangrike stap vir die verbetering van die lewens van inwoners. Die begroting van 71-miljard-rand is gister goedgekeur, na drie vorige mislukte pogings. Die deurbraak het gevolg op onderhandelinge tussen die ANC en […]
# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, sê 30 Junie moet ‘n normale werksdag bly, met mense wat vry is om hul ondernemings sonder ontwrigting oop te maak en te bedryf. Dis voor die verwagte betogings teen onwettige immigrasie. Volgende Dinsdag is die sperdatum wat deur groepe teen onwettige immigrasie gestel is vir onwettige […]
# Parliament’s Impeachment Committee is set to meet today to consider its draft terms of reference and the process of appointing evidence leaders. The committee is continuing with its work despite president Cyril Ramaphosa filing an urgent interdict, attempting to halt its work, pending a review of the independent panel’s report on Phala Phala. Committee […]