# Krieket: Die Proteas se toets- en eendagkaptein, Temba Bavuma, is aangewys op die tydskrif Time se lys van die 100 invloedrykste mense in sport. Hy verskyn saam met wêreldbekende sportreuse soos die sokkerspelers Lionel Messi en Cristiano Ronaldo en die basketbalster LeBron James. Bavuma en die Indiese vroue-ster Smriti Mandhana is die enigste krieketspelers […]
# Die Verkiesingskommissie het 48-duisend-212 personeellede aangestel en opgelei om die komende naweek se spesiale kieserregistrasieproses te ondersteun. Uitvoerende hoof, Sy Mamabolo, het bevestig ongeveer 34-duisend van hulle is werkloos, maar gekwalifiseerd. Hy beklemtoon die rol wat verkiesingsbedrywighede speel om tydelike werk en waardevolle vaardigheidsontwikkelingsgeleenthede te skep. Mamabolo sê 37-duisend aangesteldes is vroue:
# The chairperson of Parliament’s impeachment committee, Makashule Gana, says they support the decision to oppose president Cyril Ramaphosa’s court application to halt its inquiry into the Phala Phala matter. He says the committee believes it has a strong legal basis to proceed. Gana states he will act on behalf of the committee as the […]
# Vyftien lande in Afrika, Asië, die Karibiese Eilande, Europa en die Stille Oseaan onderskryf ‘n nuwe politieke verklaring gemik op die verskerping van toesig oor wêreldwye visvangste. Dit beoog om groter deursigtigheid af te dwing oor wie visvang, waar hulle bedrywig is en onder watter gesag. Die ooreenkoms, bekend as die Mombasa-verklaring, is tydens […]
# Cricket: The Proteas’ Test and one-day captain, Temba Bavuma, has been named to TIME Magazine’s 100 Most Influential People in Sports list. He is featured alongside global sports icons like soccer players Lionel Messi and Cristiano Ronaldo, and basketball star LeBron James. Bavuma and Indian women’s star Smriti Mandhana are the only two cricketers […]
# Candidates have made their final pitch for votes in the Makerfield by-election in England in a contest that could also determine who becomes the next British prime minister. Labour candidate and Greater Manchester mayor Andy Burnham is expected to challenge prime minister Keir Starmer for the party’s leadership if he becomes an MP again […]
# The Electoral Commission has appointed and trained 48-thousand-212 staff members to support this coming weekend’s special voter registration process. CEO Sy Mamabolo confirmed approximately 34-thousand of the recruits are unemployed but qualified people. He emphasises the role electoral activities play in creating temporary jobs and valuable skills development opportunities. Mamabolo says 37-thousand of those […]
# Die uitvoerende hoof van die Verkiesingskommissie, Sy Mamabolo, het alle stemgeregtigde kiesers gevra om hul registrasiebesonderhede by te werk tydens die spesiale kieserregistrasienaweek. Hy sê presiese kiesersinligting sal verseker burgers word in die regte stemdistrik geplaas. Meer as 23-duisend-700 registrasiestasies sal Saterdag en Sondag vanaf sesuur soggens tot vyfuur namiddag landwyd oop wees. Mamabolo […]
# Die DA sê die Parlement se ampsklagkomitee het nie die regsgesag om president Cyril Ramaphosa se hofaansoek om die skrapping van die ampsklagproses te betwis nie. Die Parlement se Grondwetlike en Regsdienstekantoor beveel aan die aansoek moet teengestaan word. Die DA-parlementslid Glynnis Breytenbach sê die speaker van die Nasionale Vergadering moet hofstukke teen die […]