# Soccer: Bafana Bafana captain Ronwen Williams has dismissed a viral fake quote that surfaced after South Africa’s 2-nil defeat to Mexico, falsely claiming he criticised Africans for supporting the opposition. Speaking in Atlanta, Williams said he never made the comments and reaffirmed his belief in African unity. The goalkeeper urged people to leave politics […]
# The DA says Parliament’s impeachment committee lacks the legal authority to challenge president Cyril Ramaphosa’s court application to halt the Phala Phala impeachment process. This follows Parliament’s Constitutional and Legal Services Office advise to oppose the application. The DA’s Glynnis Breytenbach says pressure should be placed on the speaker of the National Assembly to […]
# Die EFF-leier, Julius Malema, het die Parlement se onafhanklike ampsklagskomitee gevra om president Cyril Ramaphosa se dringende hofaansoek te betwis. Dit vra dat verrigtinge rondom die Phala Phala-saak gestaak word. Malema het reageer nadat die Parlement se Grondwetlike en Regsdienste-kantoor vanoggend aanbeveel het die komitee moet die aansoek teenstaan en sy werk voortsit, maar […]
# Eskom se uitvoerende hoof, Dan Marokane, sê gunstige beleid, infrastruktuurbeplanning en beleggersbelangstelling het perfekte toestande geskep om gas-tot-krag-geleenthede in Suid-Afrika van stapel te stuur. Hy het op die Afrika-energieforum in Kaapstad gesê die eerste gas-tot-krag-verkrygingsronde het tenders gelok wat die twee-duisend-megawatt-teiken oorskry het. Marokane sê gas sal energiesekerheid versterk, hernubare energie-uitbreiding ondersteun en nywerheidsgroei […]
# Rugby: Lock Ruan Nortjé biggest wish for tomorrow’s final of the United Rugby Championship against Leinster, is that the Bulls can bring the trophy home. He will wear the blue jersey for the last time after a decade with the team before heading off to Japan. Nortjé says it would be really special to […]
# EFF leader Julius Malema has called on Parliament’s independent impeachment committee to challenge president Cyril Ramaphosa’s urgent court bid to halt proceedings linked to the Phala Phala matter. His remarks follow legal advice from Parliament’s Constitutional and Legal Services Office this morning, recommending the committee opposes the application and continues its work, but remain […]
# Die Parlement se kantoor vir Grondwetlike en Regsdienste sê die ampsklagkomitee het goeie redes om president Cyril Ramaphosa se dringende hofaansoek teen te staan. Ramaphosa het dit gedoen om die ampsklagproses te keer hangende ‘n hersiening van die Artikel 89-verslag. Senior advokaat William Mokhare glo die komitee kan onafhanklik en onpartydig voortgaan met sy […]
# Rugby: Die veelsydige Springbok André Esterhuizen sê hulle beskou Saterdag se wedstryd teen die Barbarians in Gqeberha as ‘n volwaardige toets en sal nie die Britse uitnodigingspan onderskat nie, wat bekend is vir sy uitgebreide spel. Dit is die begin van Suid-Afrika se propvol seisoen wat ses Nasies-kampioenskapswedstryde insluit, asook vier toetse tussenin teen […]
# Apple se uittredende uitvoerende hoof, Tim Cook, sê prysstygings in die produklyn is nou onvermydelik weens stygende geheue- en bergingskaart-koste. Die oplewing in kunsmatige intelligensie en ontwrigtings in die wêreldwye heliumvoorraad weens konflik in die Midde-Ooste, het prysstygings in geheuekaarte veroorsaak. Helium is ‘n noodsaaklike gas in die vervaardiging van halfgeleiers. Cook het aan […]