# Rugby: Die Haaie se hoofafrigter, JP Pietersen, het ‘n groep van 67 spelers vir die 2026/27-seisoen van die Verengide Rugbykampioenskap aangekondig, voor die eerste wedstryde volgende naweek. Die groep van 67 bestaan uit 31 agterspelers en 36 voorspelers en skep ‘n balans tussen jeug en ervaring. Onder die spelers wat ingesluit is, tel die […]
# Die GOOD-party sê om vroue aan te sê hulle moet hul gedrag verander, sal nie geweld teen vroue stop nie. Dit volg op die ontdekking van vroue-liggame in Kemptonpark. Die sekretaris-generaal van GOOD, Brett Herron, voer aan die fokus moet eerder wees op die voorkoming en aanspreek van mans se gedrag, met families en […]
# Die Gautengse Departement van Gesondheid versterk toegang tot lewensreddende orgaanoorplantingsdienste by die provinsie se akademiese hospitale. Die Charlotte Maxeke Akademiese Hospitaal het tussen 2021 en vanjaar 125 ontvangers van nier- en leweroorplantings aangeteken, terwyl Steve Biko Akademiese Hospitaal 31 nieroorplantings aangeteken het. Steve Mabona van die Departement doen ‘n beroep vir orgaanskenking en moedig […]
# Motorsport: Monaco will next year also host a Formula One sprint race, taking the number to ten. Governing body F-I-A confirmed the 2027 calender, also consisting of 24 Grand Prix races in 22 countries. The European leg includes the return of the Portuguese race in June, while Turkey rejoins the calendar in October and […]
# Soccer: Italy has banned 16 fans of AS Roma from stadiums across the country after they made fascist salutes during a Serie A home game against Atalanta. The bans, ranging from one to five years, also apply to Roma’s overseas matches and games of the national team. Reuters reports the fascist salute isn’t explicitly […]
# Motorsport: Monaco sal volgende jaar ook ‘n Formule Een-snelren aanbied, wat die totaal op tien te staan bring. Die beheerliggaam, F-I-A, het die kalender vir 2027 bevestig, met 24 Grand Prix-wedrenne wat in 22 lande sal plaasvind. Die Europese skof sluit die terugkeer van die Portugese wedren in Junie in, terwyl Turkye in Oktober […]
# Sokker: Italië het 16 ondersteuners van AS Roma verbied om stadions regoor die land te betree nadat hulle tydens ‘n Serie A-tuiswedstryd teen Atalanta die fascistiese saluut gemaak het. Die verbod, wat wissel van een tot vyf jaar, geld ook vir Roma se oorsese wedstryde en wedstryde van die nasionale span. Reuters berig die […]
# The GOOD Party says telling women to change their behaviour will not stop violence against them, following the discovery of women’s bodies in Kempton Park. GOOD secretary-general Brett Herron argues the focus should instead be on preventing and addressing predatory behaviour by men, with families and schools teaching boys about responsible conduct and the […]
# The Gauteng Department of Education owes more than two-thousand schools about 971-million-rand in unpaid funding. News24 reports, the money is meant for textbooks, maintenance and other basic school needs. The department said cash flow problems caused the delays and that payments are being made as money becomes available. The poorest schools are owed nearly […]