# Motorsport: Monaco sal volgende jaar ook ‘n Formule Een-snelren aanbied, wat die totaal op tien te staan bring. Die beheerliggaam, F-I-A, het die kalender vir 2027 bevestig, met 24 Grand Prix-wedrenne wat in 22 lande sal plaasvind. Die Europese skof sluit die terugkeer van die Portugese wedren in Junie in, terwyl Turkye in Oktober weer by die kalender ingesluit word en die Nederlandse Grand Prix van die lys geskrap is. Die seisoen begin op 12 Maart in Bahrein en eindig op 10 Desember in Abu Dhabi.
Motorsport: Monaco gaan volgende jaar ook ’n F1-snelren aanbied