# Cricket: England Women’s coach Charlotte Edwards has admitted transforming the team’s fortunes will not be a quick fix. This follows after they were being knocked out of the one-day World Cup. England won five games from eight appearances across the tournament, but suffered a 125-run defeat to South Africa in yesterday’s semifinal in Guwahati, […]
# The Anti-Poaching 200 Club is gaining momentum in protecting Dinokeng’s wildlife in Gauteng following its relaunch in September. The initiative has launched a Wall of Fame honouring supporters through monthly contributions to anti-poaching activities. The first official prize draw will take place on 6 December, with proceeds funding patrols, fence repairs, and technology upgrades […]
# Die Wes-Kaapse LUR vir Beweeglikheid, Isaac Sileku, sê die bekendstelling van die Maersk Belcon-koelpakhuis in Kaapstad is ʼn groot pluspunt wat die provinsie se mededingendheid wat vrag, logistiek en uitvoer betref. Die nuwe pakhuis is opgerig te midde van toenemende verliese weens vertragings en verbreking van die koueketting in Suid-Afrika se sektor vir bederfbare […]
# CapeNature says it will be transitioning to a fully cashless payment system at five of its flagship nature reserves from 2nd February next year. The five reserves are Robberg Nature Reserve and Keurbooms Nature Reserve in Plettenberg Bay, Betty’s Bay Stony Point Nature Reserve, Bird Island Nature Reserve in Lambert’s Bay and Walker Bay […]
# The City of Tshwane says operations at the Bronkhorstspruit Water Treatment Plant have resumed following the recent power failure. The metro’s spokesperson, Lindela Mashigo, says the plant is now running with two water pumps, which is improving flow through the treatment process. He says a multidisciplinary team remains on-site, working around the clock to […]
# Die DA in die Wes-Kaap verwelkom die bekendstelling van die minibustaxi-program vir uitvoerende leierskap. Die program wat ses maande duur, word aangebied in samewerking met die Universiteit van Kaapstad se Nagraadse Sakeskool. Die unieke veldtog is ontwerp om etiese, vernuwende en geloofwaardige leiers te ontwikkel. Nomafrench Mbombo van die DA sê die minibustaxibedryf is die […]
# Die Amerikaanse president, Donald Trump, sê tariewe op Chinese goedere sal van 57- tot 47-persent verlaag word. Hy en die Chinese leier, Xi Jinping, het in Suid-Korea ontmoet. Trump het aan boord van Air Force One met joernaliste gepraat na sy besoek aan drie Asiatiese lande. Hy sê hy sal fentaniel-verwante tariewe van 20- […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile sal vanmiddag mondelinge vrae in die Nasionale Vergadering beantwoord. Hy sal vrae oor dienslewering, betaling van munisipale skuld aan Eskom, grondhervorming en die regering se benadering tot die oneweredig hoë voorkoms van MIV by vroue en meisies hanteer. Mashatile sal ook ‘n bywerking gee oor die multi-sektorale samewerking en intelligensiegedrewe strategieë […]
# AfriForum sê in stede van die energiesektor te reguleer en te verseker daar word wetlik opgetree, misbruik die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika nou munisipaliteite. Die Hooggeregshof in Pretoria het uitspraak voorbehou in die organisasie se saak teen Nersa se goedkeuring van die instel van munisipale elektrisiteitstariewe sonder deeglike kostestudies of prosesse van openbare deelname. […]