# Sri Lanka sukkel met die ergste uitbreking in jare van die muskiet-oordraagbare denguekoors, met meer as 44-duisend gevalle en 28 sterftes wat sedert Januarie aangeteken is. ‘n Amptenaar het gesê dit plaas openbare hospitale onder druk. Dengue is algemeen tydens Sri Lanka se moesonseisoen, maar onbeheersde verstedeliking en skade weens die sikloon Ditwah het […]
# Die beplande inhegtenisneming van die hoof van Misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, en die hoof van Intelligensie-ontleding, generaal-majoor Nozipho Madondo is weens nasionale veiligheidskwessies afgelas. Die twee sou hulself gister by die Brooklyn-polisiestasie in Pretoria oorgee op aanklagte van bedrog, maar die proses is gestaak omdat Khumalo betrokke is by die monitor van teen-immigrante-betogings wat verband […]
# Statistiek Suid-Afrika sê kleinhandelverkope het met 1,3-persent in April gestyg, hoofsaaklik gedryf deur winste in meubel- en toestelwinkels, en kleinhandelaars. Verkope het ook met 0,9-persent op ‘n maand grondslag gestyg, wat voortgesette herstel toon na ‘n afname in Februarie. Raquel Floris van Statistiek SA sê oor die drie maande tot April was kleinhandelverkope 1,8-persent […]
# Sri Lanka is battling the worst outbreak of mosquito-borne dengue fever in years, with more than 44-thousand cases and 28 deaths recorded since January. An official said it is putting public hospitals under strain. Dengue is common during Sri Lanka’s monsoon season, but unplanned urbanisation and damage caused by Cyclone Ditwah worsened the outbreak […]
# KwaZulu-Natal police has confirmed that a 29-year-old foreign national was killed in suspected xenophobic attack at the Joe Jika informal settlement in Pietermaritzburg yesterday. Police spokesperson, Robert Netshiunda says the deceased was allegedly attacked by a group of people at Sable Flats Manor but managed to escape and fled to the informal settlement. He […]
# Sokker: Iran gaan ‘n amptelike klagte by die wêreldbeheerliggaam, FIFA, indien oor Amerikaanse reisbeperkings op die span tydens die Wêreldbekertoernooi. Die medegasheer het Iran se versoek geweier om twee dae voor Sondag se groepswedstryd teen België uit sy Mexikaanse basis na Los Angeles te reis. Amerika het die land ingelig spelers sal slegs ‘n […]
# Meer as 500 ondersteuners van die March and March-beweging het in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, byeengekom en geëis dat ongedokumenteerde buitelandse burgers Suid-Afrika moet verlaat voor ‘n self-opgelegde sperdatum van 30 Junie. News24 berig die anti-onwettige migrasiegroep wil soortgelyke repatriasieprosesse vir burgers van ander lande hê, ná die onlangse repatriasie van Malawiese burgers uit Durban. Swaar […]
# POPCRU, het vandag steun uitgespreek vir COSATU se landwye betogings teen die stygende lewenskoste in verskeie provinsies. Die vakbond sê werkers, insluitend die polisie, korrektiewe personeel en verkeersbeamptes, sukkel met stygende voedselpryse, vervoer-, elektrisiteit- en gesondheidsorgkoste. Die vakbond voer aan onveranderde lone en besparingsmaatreëls vererger ekonomiese probleme vir staatsamptenare. Hy doen ‘n beroep op […]
# More than 500 supporters of the March and March movement gathered in Pietermaritzburg, in KwaZulu-Natal, calling for undocumented foreign nationals to leave South Africa ahead of a self-imposed 30 June deadline. According to News24 the anti-illegal migration group wants similar repatriation processes for nationals from other countries, following recent returns of Malawian nationals from […]