# The South African Democratic Teachers’ Union says it fully supports the decision to adjourn the Congress of South African Trade Unions’ 15th National Congress. This follows a dispute over the status of first deputy president Mike Shingange contributed to the federation failing to reach a quorum, as affiliate unions and delegates withheld their credentials. […]
# Die vakverbond COSATU is bekommerd oor die nuwe visumbeperkings wat Amerika ingestel het teen mense wat hy beskuldig van betrokkenheid by rassediskriminasie en grond-oornames sonder vergoeding in Suid-Afrika. Dis gedoen weens beleid soos swart ekonomiese bemagtiging en grondonteiening sonder vergoeding. COSATU se woordvoerder, Matthew Parks, sê Amerika se bewerings teen Suid-Afrika is feitelik ongegrond. […]
# Die polisie- en gevangenisvakbond, POPCRU, het die gewelddadige moord op vroue reg oor Suid-Afrika sterk veroordeel en eis besliste en dringende nasionale reaksie op geslagsgeweld en vrouemoord. Dit volg op die ontdekking van die liggame van agt vroue in verskillende dele van Ekurhuleni die afgelope twee maande. Die woordvoerder van POPCRU, Richard Mamabolo, sê […]
# The Mining Affected Communities United in Action, despite criminal charges being withdrawn against National Police Commissioner Fannie Masemola, president Cyril Ramaphosa must not lift his suspension. He faced four charges under the Public Finance Management Act related to the irregular awarding of a 228-million-rand SAPS tender to Medicare24. MACUA’s Christopher Rutledge says Masemola’s suspension […]
# Fiji has declared a national HIV emergency as an estimated 1 in 60 adults now live with the virus and new infections have spiked. Five years ago, the estimate was one in 167. According to UNAIDS, of an estimated nine-thousand-100 people living with HIV in Fiji in 2025, only 39-percent were aware of their HIV […]
# Die Nasionale Tesourie sê die regering sal seker maak Eskom se ontbondelingsproses word versigtig beplan en bestuur om alle risiko’s te hanteer. Die proses om eienaarskap en beheer van die kragverskaffer se netwerkbates aan ʼn onafhanklike transmissiestelsel-operateur oor te dra, gaan voort. Die operateur sal toesig hou oor die stelsel en bemarking, en die […]
# Die polisie het die identiteit van die agtste vrou wie se liggaam in KwaThema in Springs aan die Oos-Rand gevind is, bekend gemaak. Sy is uitgeken as die 38-jarige Dineo Evelyn Motapane. Volgens die polisie is Motapane Sondag laas lewend gesien en teen die tyd wat haar liggaam ontdek is het haar familie haar […]
# The Western Cape police have launched a manhunt for suspects wanted in connection with the fatal shooting of three adult males in Makhaza, Khayelitsha, in Cape Town. Police spokesperson Frederick van Wyk says officers responded to a shooting incident on Joe Gqabi Street, where they found the body of an adult male with multiple […]
# RISE Mzansi sê president Donald Trump van Amerika se poging om Suid-Afrika te dwing om van hervormingswette en grondwetlike orde ontslae te raak, moet verwerp word. Dit volg nadat die Trump-administrasie nuwe visumbeperkings ingestel het op mense in Suid-Afrika wat hy beskuldig van betrokkenheid by rasgebaseerde diskriminasie en grond-oorname sonder vergoeding. RISE Mzansi se […]