Skip to content

COSATU bekommerd oor Amerika se sogenaamde “feitelik ongegronde” bewerings teen Suid-Afrika [KLANK]

# Die vakverbond COSATU is bekommerd oor die nuwe visumbeperkings wat Amerika ingestel het teen mense wat hy beskuldig van betrokkenheid by rassediskriminasie en grond-oornames sonder vergoeding in Suid-Afrika. Dis gedoen weens beleid soos swart ekonomiese bemagtiging en grondonteiening sonder vergoeding. COSATU se woordvoerder, Matthew Parks, sê Amerika se bewerings teen Suid-Afrika is feitelik ongegrond. Hy sê die land is ʼn soewereine nasie wat volgens sy Grondwet regeer word:

ENG ParksONUSVisaBans