Skip to content

Netanyahu sê dis tyd om die Amerikaans-Israelse finansiële verhouding te hersien [KLANK]

# Eerste minister Benjamin Netanyahu sê Israel hoop om sy afhanklikheid van Amerikaanse militêre hulp binne ‘n dekade te beëindig. Die land wil bande met Golfstate versterk. Steun vir Israel vanuit die Amerikaanse Kongres en die publiek het afgeneem sedert die oorlog in Gaza in Oktober 2023. Netanyahu het aan 60 Minutes op CBS gesê die dalende steun vir Israel in Amerika hou verband met die skerp toename in sosiale media:

ENG NetanyahuUSSupport