# Die energiereguleerder, NERSA, het al 176 gelisensieerde elektrisiteitsverspreiders se tariefaansoeke vir die 2026/27-boekjaar oorweeg en goedgekeur. Die nuwe tariewe vir munisipale en privaAT verspreiders sal volgende maand in werking tree. Woordvoerder Charles Hlebela sê dis in ooreenstemming met die bepalings van die Wet op Elektrisiteitsregulering, en in ooreenstemming met die hofbevele van Februarie en Mei wat sperdatums opgelê het om die oorweging en goedkeuring van die tariefaansoeke te finaliseer:
NERSA voltooi verwerking van munisipale en privaat verspreiders se 2026/27-tariefaansoeke [KLANK]
ENG HlebelaONTariffs