# Die Suid-Afrikaanse Kernenergiekorporasie het die besluit van die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George verwelkom, om Eskom se omgewingsmagtiging vir ‘n vier-duisend-megawatt kernkragstasie in Duynefontein, Wes-Kaap te ondersteun. Necsa beklemtoon die kritieke rol wat kernkrag in Suid-Afrika se minimumlading en die strategie vir die vermindering van kweekhuisgasse speel. Die nuwe kragstasie sal hopelik energiesekerheid versterk en terseldertyd streng sekerheid en omgewingstandaarde handhaaf. Necsa belowe tegniese ondersteuning om kernenergievoordele vir die land se ontwikkeling te behou.
NERSA verwelkom omgewingsgoedkeuring vir Eskom se kernkragstasie in Wes-Kaap