# Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika het die nasionale tarief vir gratis basiese elektrisiteit vir die 2026/2027 munisipale finansiële jaar goedgekeur. Die goedgekeurde tarief wat munisipaliteite van Julie tot Junie volgende jaar van munisipaliteite sal verhaal beloop 238-komma-ses sent per kilowatt. Die woordvoerder van NERSA, Charles Hlebela, sê die gratis basiese elektrisiteit is deel van die land se ondersteuningstarief vir basiese elektrisiteitsdienste wat 50 kilowatt per uur elektrisiteit gratis aan lae-inkomste huishoudings voorsien:
Nersa keur nasionale koers vir gratis basiese elektrisiteit vir die 2026/2027-boekjaar goed [KLANK]
ENG HlebelaONElectricityRate