# Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika sê hy het ʼn ooreenkoms met Eskom bereik oor die sesde meerjarige prysvasstelling-inkomstebesluit vir drie boekjare. Die kragverskaffer het in Julie ʼn geregtelike hersiening ingedien om Nersa se besluit oor sy toelaatbare inkomste-aansoek tersyde te stel en aangevoer sy inkomste-tekort beloop 107-miljard-rand. Nersa-woordvoerder Charles Hlebela sê na ʼn hersiening het hulle foute ontdek wat ʼn onderberaming in sekere dele van Eskom se aansoek veroorsaak het:
Nersa en Eskom bereik ooreenkoms oor sesde veeljarige prysvasstelling [KLANK]
ENG HlebelaOnSettlement