# Die Nelson Mandela-stigting het aangekondig dat die 23ste jaarlikse Nelson Mandela-lesing nou in die Sandton-konvensiesentrum in Johannesburg sal plaasvind. Die geleentheid sal steeds die 25ste van dié maand om drie-uur die middag begin. Die verskuiwing volg op oorweldigende belangstelling nadat kaartjies binne 30-minute uitverkoop is. Die Verenigde Nasies se spesiale rapporteur oor die Besette Palestynse Gebiede, Francesca Albanese, sal die lesing lewer oor vanjaar se tema: Verbetering van Vrede en Globale Samewerking.
Nelson Mandela-lesing skuif na groter vergadersaal na oorweldigende belangstelling