# Die president van Nehawu, Mike Shingange, sê hulle sal nie gedwing word om ‘n kollektiewe ooreenkoms te teken wat afleggings in die staatsdiens toelaat nie. Shingange het die vakbond se mandaat beklemtoon om werkers te verenig, te beskerm en vir hulle te veg. Shingange het gewaarsku teen die vermomming van gedwonge afleggings as vrywillige skeidingspakkette, en bygevoeg dat werknemers nie gedwing moet word om vroeg te vertrek nie. Hy het gewaarsku dat dit onrus in die staatsdiens veroorsaak:
NEHAWU verwerp ooreenkoms wat afleggings in staatsdiens toelaat [KLANK]
ENG-ShingangeOnRetrenchment