Skip to content

NEASA verwerp voorgestelde kwotas vir die indiensneming van buitelandse burgers [KLANK]

# Die Nasionale Werkgewersvereniging van Suid-Afrika het die voorgestelde Wysigingswetsontwerp op Indiensneming verwerp en gewaarsku kwotas vir buitelandse werkers sal ’n buitensporige administratiewe en finansiële las op ondernemings plaas. Die wetsontwerp bemagtig die Departement van Indiensneming en Arbeid om perke op die indiensneming van buitelandse werkers te stel, met boetes van tot een-miljoen-rand vir ondernemings wat nie daaraan voldoen nie. Gerhard Papenfus van NEASA voer aan werkloosheid word eerder deur swak onderwys, ondoeltreffende bestuur en korrupsie veroorsaak as deur immigrasie:

ENG PapenfusOnForeignWorkerQuotas