Skip to content

NDBV Gauteng voorkom ontoelaatbare kameelresies [KLANK]

# Die Nasionale Dierebeskermingsvereniging in Gauteng sê hy het daarin geslaag om die ontoelaatbare beplande kameelresies by die Laerskool A.G. Visser se Kameelfees hierdie naweek te voorkom. Jacques Peacock van die NDBV sê nadat die Departement van Landbou in kennis gestel is, is bevestig die skool se lisensie vir Dierebeskerming sluit net in ry, skou en opleiding en nie resies nie. Hy sê kamele is sensitiewe diere wat vatbaar is vir spanning en beserings as hulle val:

ENG PeacockOnNonCompliant