Skip to content

Navorsing toon een uit vyf mense in Suid-Afrika is neuro-afwykend [KLANK]

# Navorsing toon een uit elke vyf mense in Suid-Afrika is neuro-afwykend, maar baie is geneig om hulle verskille weg te steek, wat groot sielkundige en fisiese koste tot gevolg het. Dié week is Neuro-afwykendheids-vieringsweek – ‘n wêreldwye veldtog wat stereotipes en wanopvattings oor neurologiese verskille uitdaag. Die stigter en uitvoerende hoof van Invisible Diversity, Wisdom Mkanawire, sê daar is praktiese hanteringstrategieë vir mense wat aan die toestand ly:

ENG WisdomonNeurodivergent