# Daar is tydens ‘n Webinaar by die Noordwes-Universiteit se Vanderbijlpark-kampus gewaarsku tegnologie-aangewakkerde geslagsgeweld is aan die toeneem. ‘n Navorser en dosent aan die Skool vir Psigososiale Gesondheid, Vedhna Dayanand-Lalla, sê geweld deur intieme lewensmaats en geslagsgeweld het pandemievlakke bereik. Sy merk op tegnologie maak misbruik moontlik met oortreders wat stories beheer en slagoffers oorheers. Sy beklemtoon hierdie soort geweld ontwikkel steeds met verskuiwende magsdinamika:
Navorsers en aktiviste waarsku teen toenemende tegnologie-aangewakkerde geslagsgeweld [KLANK]
ENG-Dayanand-LallaOnTechGBV