# Die Nasionale Gesamentlike Operasionele en Intelligensiestruktuur sê 21 moordsake wat met politieke motiewe verband hou, is tydens die verkiesingstydperk geregistreer. Dit sluit in die moord op ʼn MK-partylid in KwaZulu-Natal, ʼn ANC-raadslid in die Oos-Kaap en ʼn EFF-lid in Polokwane, Limpopo. NATJOINTS se voorsitter, Tebello Mosikili, sê 85 voorvalle is op stemdag aangemeld, waarna 57 dossiere geopen en 27 mense gearresteer is:
NATJOINTS sê 21 polities gemotiveerde moorde is in verkiesingstyd aangemeld [KLANK]
ENG MosikiliOnCases