Skip to content

Nathi Mthethwa se seun beskryf sy pa se dood as traumaties [KLANK]

# Mkhululi Mthethwa, die seun van Suid-Afrika se ambassadeur in Frankryk, Nathi Mthetwa, het sy pa se dood as traumaties beskryf. Die 58-jarige is dood nadat hy van die 22ste vloer van ‘n hotel geval het. Mkhululi het aan Newzroom Afrika in Parys, Frankryk gesê die familie is gebroke en gereed om hom te ruste te lê. Hy het bevestig dat die oproep van die geeste afgehandel is voor vandag se repatriasie. Hy het bevestig dit is ‘n stap nader aan afsluiting:

ENG-MkhululiOnMthethwa