# Die Nasionale Vergadering het die gesamentlike verslag van die portefeuljekomitees oor die Polisie en Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling aanvaar. Die verslag beveel aan dat ʼn ad hoc-komitee aangestel word om KwaZulu-Natal se polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, se bewerings te ondersoek. Die komitee moet die verslag binne 90 dae voltooi. Die voorsitter van die portefeuljekomitee oor Polisie, Ian Cameron, sê hulle het verskeie belangrike areas wat kommer wek, geïdentifiseer en die komitee sal dit deeglik moet ondersoek:
Nasionale Vergadering stem in dat ’n ad hoc-komitee Mkhwanazi se bewerings ondersoek [KLANK]
ENG CameronOnAdhocCommittee