# Die speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, beskryf Suid-Afrika se deelname en invloed by die 152ste Interparlementêre Unievergadering in Turkye as ʼn groot sukses om die land se internasionale prioriteite te bevorder. Die land se afvaardiging het ʼn nood-artikel oor die bou van vrede in die Midde-Ooste ondersteun en ondersteuning gekry vir belangrike veranderinge aan konsepresolusies. Didiza sê volhoubare vrede vereis inklusiewe betrokkenheid en kollektiewe aksie, veral deur die betekenisvolle deelname van jongmense:
Nasionale Vergadering se speaker sê Suid-Afrikaanse afvaardiging by inter-parlementêre vergadering het tot vrede bygedra [KLANK]
ENG DidizaOnGeneralAssembly