Skip to content

Nasionale Tesourie dreig om befondsing aan Johannesburg te stop [KLANK]

# Die minister van finansies, Enoch Godongwana, het Johannesburg se burgemeester, Dada Morero, twee weke gegee om ‘n plan te formuleer om die metro se verkwistende, onreëlmatige en ongemagtigde uitgawes te beperk. Dit het die metro het in die 2023/24-boekjaar meer as 24-miljard-rand gekos. Die minister waarsku versuim om op te tree kan veroorsaak dat die Nasionale Tesourie toelae van die metro terughou. Gauteng se premier, Panyaza Lesufi, sê Morero is besig om te werk aan die kwessies wat Godongwana geopper het:

ENG LesufiOnGodongwanaWarning