# Die Nasionale Raad van Dierebeskermingsverenigings het ontdek dat die Oos-Kaapse Dobbelraad ‘n gelisensieerde Suid-Afrikaanse beroepswedder toegelaat het om onwettige hanegevegte te bevorder en voordeel te trek daaruit. Die beroepswedder, wat ‘Roosterbet’ genoem, bied weddenskappe op hanegevegte aan wat gestroom kan word vanaf die Filippyne. Die raad se woordvoerder, Jacques Peacock, sê aanlyn hanegevegte is sedert 2022 in die Filippyne verbied weens kommer oor onwettige dobbelary, misdadige bedrywighede en dieremishandeling:
Nasionale Raad van DBV’s ontbloot rol van Oos-Kaapse Dobbelraad in onwettige hanegevegte [KLANK]
AFR JacquesonCockfightBetting