# Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, het aan die parlement se ad hoc-komitee gesê KwaZulu-Natal se polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, het geen politieke ambisies nie. Masemola sê Mkhwanazi is gefokus op sy pligte as polisiebeampte en het bewerings dat hy die Valke wil lei, verwerp. Hy het die bewerings as ongegrond en spekulatief beskryf en beklemtoon dat Mkhwanazi steeds daartoe verbind is om die polisie en die publiek sonder politieke invloed te dien:
Nasionale polisiekommissaris verwerp bewerings dat Mkhwanazi polities gemotiveerd is [KLANK]
ENG MasemolaOnBaselessAllegations