# Die Nasionale Ontwikkelingsagentskap sê armoede en voedsel-onsekerheid is onskeibaar. Vandag is Wêreldvoedseldag wat herdenk word onder die tema “Hand aan Hand vir Beter Voedsel en ‘n Beter Toekoms”. Die agentskap se woordvoerder, Lesego Ranchu, sê dit is belangrik om die koördinering van die voedselstelsel te versterk om die uitkoms van voldoende voedsel- en voedingsekerheid vir almal te verwesenlik. Sy sê die reg op voedsel nie ‘n voorreg is nie, maar ‘n fundamentele mensereg:
Nasionale Ontwikkelingsagentskap sê armoede en voedselonsekerheid is onskeibaar [KLANK]
ENG RanchuonPoverty