# Die Bafana Bafana en Mamelodi Sundowns middelveldspeler Jayden Adams word vandag in Stellenbosch ter ruste gelê. Die 25-jarige het vroeër hierdie maand gesterf, na hy Suid-Afrika in die FIFA Wêreldbeker verteenwoordig het. Die oorsaak van sy dood is onbekend. Die Wes-Kaapse LUR vir Kultuursake en Sport, Ricardo Mackenzie, het Adams beskryf as ‘n uitsonderlike talent wat die land met trots op die wêreldverhoog verteenwoordig het. Hy sê Adam se dood is ‘n reuse-verlies:
Nasie neem afskeid van Bafana sokkerspeler Jayden Adams [KLANK]
ENG-MackenzieOnAdams