Skip to content

Namibiese Raad van Tradisionele Leiers sluit drie-daagse besoek aan SA af [KLANK]

# Die Namibiese Raad van Tradisionele Leiers het sy driedaagse besoek aan Suid-Afrika afgesluit. Hulle reis was gemik op die verkenning van maniere waarop tradisionele owerhede meer selfstandig kan word. Die sending het geëindig met ‘n besoek aan die Bakgatla-Ba-Kgafela-gemeenskap in Noordwes, waar die afvaardiging na ontwikkelingsinisiatiewe gekyk het wat fokus op die bemagtiging van plaaslike inwoners. Die raad se woordvoerder, Ombara Vezemburuka Kambazembi, het aan SABC News gesê die uitruiling was ‘n geleentheid om beste praktyke te deel en volhoubare modelle te bespreek wat leierskap versterk:

ENG-OmbaraOnLeaders