# Namibië se president, Netumbo Nandi-Ndaitwah, wil ‘n kernkrag-aanleg in haar land laat bou. Dit volg ná haar onlangse vergadering met die Russiese adjunk-president, Yury Trutnev, oor moontlike samewerking rakende kernkrag. Nandi-Ndaitwah sê Namibië benodig ‘n mengsel van betroubare, skoon energie om die ekonomie te laat groei en die inwoners uit armoede op te hef. Die Suid-Afrikaanse energiekenner, Chris Yelland, sê lande met ‘n lae vraag na elektrisiteit behoort nie een groot kernkrag-reaktor te hê nie:
Namibiese president wil hê kernkrag-aanleg moet opgerig word [KLANK]
ENG YellandOnNuclear