Skip to content

Namibië verwelkom SAPS-vroue vir Vrouemaand besoek [KLANK]

# Namibië verwelkom ‘n afvaardiging vroue van die Suid-Afrikaanse Polisiediens as deel van Vrouemaand-vieringe. Die besoek wat tot Vrydag sal duur, beklemtoon die sterk sekerheidsbande tussen die twee buurlande en vereer Suid-Afrikaanse vroue se optog teen apartheidpaswette in 1956. Namibië se polisiekommissaris, Johanna Ngondo, sê die program sluit besoeke aan stasies, ‘n Vrouemaand-konferensie in Windhoek en gemeenskap-skakeling in wat daarop gemik is om dienslewering te verbeter:

ENG-NgondoOnSAPSWomen