Skip to content

Nagenoeg 3 000 roubeklaers by Mabuza-begrafnis verwag, padsluitings aangekondig [KLANK]

# Die direkteur van die Regeringskommunikasie- en Inligtingstelsel, William Baloyi, sê nagenoeg drieduisend roubklaers word vandag verwag by die Amptelike Staatsbegrafnis Kategorie 2 van die voormalige adjunkpresident, David Mabuza, by die Bergvlam Hoërskool in Mbombela. Internasionale hooggeplaastes word ook verwag by die diens wat om 9-uur begin. Hy het motoriste gewaarsku dat paaie van halfagt vanoggend af gesluit sal word om die verrigtinge te akkommodeer en openbare veiligheid te verseker:

ENG-BaloyiOnRoads