Skip to content

N1-suid in Limpopo gesluit na minibus omslaan [KLANK]

# Die N1-suid is sowat een kilometer van die Een-Stop in Limpopo tydelik gesluit ná ʼn ongeluk waarby ʼn Toyota Quantum betrokke was. Die provinsiale Departement van Vervoer en Gemeenskapsveiligheid sê volgens voorlopige berigte het ʼn band gebars en veroorsaak dat die minibus omslaan. Woordvoerder Mashudu Mabata sê verkeersbeamptes bestuur die toneel en raai motoriste aan om stadiger te ry, ʼn veilige volgafstand te hou en die beamptes se opdragte na te kom:

ENG-MabataOnAccident