# ʼn Groep van 49 Afrikaners wat vlugtelingstatus in Amerika ontvang het, het Suid-Afrika gisteraand verlaat. Hulle het op ʼn privaat huurvlug van OR Tambo Internasionale Lughawe vertrek. President Donald Trump van Amerika het in Februarie Afrikaners in ʼn uitvoerende bevel beskryf as slagoffers van rassediskriminasie. Die groep sal na verwagting vandag by die Washington Dulles Internasionale Lughawe in Virginië deur staatsamptenare verwelkom word. ʼn Woordvoerder van die Departement van Vervoer, Collen Msibi, het aan Newzroom Afrika gesê alle passasiers is gekeur:
’n Groep Afrikaner-‘vlugtelinge’ verlaat Suid-Afrika vir Amerika [KLANK]
ENG MsibiOnVetting