# Die Nasionale Mynwerkersvakbond sê hulle is steeds verbind om aansienlike en regverdigbare loonsverhogings vir alle lede te verseker, te midde van die verlammende hoë lewenskoste. Die vakbond eis ‘n loonverhoging van 15-persent vir Eskom-werknemers. NUM-woordvoerder, Livhuwani Mammburu, sê Eskom en die regering moet begryp dat die ontbondeling van die kragvoorsiener nie gebruik mag word om werkerseenheid en kollektiewe bedingingsregte te skaad nie:
Mynwerkersvakbond eis 15%-loonverhoging vir Eskom-werknemers [KLANK]
ENG LivhuwanionEskom