Skip to content

Mynwerkersgroep sê Menseregtekommissie se ondersoek beskerm staat en maak Stilfontein slagting af as onbelangrik [KLANK]

# Mining Affected Communities United in Action sê die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie se ondersoek na kleinmynbou en die Stilfontein-krisis loop gevaar om die staat te beskerm eerder as om geregtigheid te laat geskied. Die organisasie het jare se vertragings, die ignorering van aanbevelings en die uitsluiting van slagoffers en reddingswerkers gekritiseer. Mpho Nkwana van die organisasie doen ‘n beroep op die kommissie om op aanspreeklikheid te fokus, sleutelstemme in die gemeenskap in te sluit en diegene wat verantwoordelik is vir die dood van 87 onwettige mynwerkers aanspreeklik te hou:

ENG NkwanaOnDownplaying