# Mynbouproduksie in Suid-Afrika het in Junie met twee-persent gestyg in vergelyking met dieselfde maand verlede jaar, hoofsaaklik te danke aan toenames in platinumgroep-metale, steenkool en chroomerts. Mineraalverkope het egter in Junie jaar-op-jaar met 14-persent in gedaal, hoofsaaklik weens dalings in goud-, mangaan- en steenkoolverkope. Juan-Pierre Terblanche van Statistieke Suid-Afrika sê verkope in platinumgroep-metale het met 24-persent gestyg, wat die afname gedeeltelik teëwerk:
Mynbouproduksie toon beskeie maandelikse toename van 2% in Junie [KLANK]
AFR TerblancheOnJuneMining