# My Vote Counts het aansoek gedoen om verlof tot appèl teen die Wes-Kaapse Hooggeregshof se uitspraak wat sy betwisting van die grondwetlikheid van die Wet op Politieke Befondsing van die hand gewys het. Die organisasie het aansoeke ingedien by die Konstitusionele Hof en die Hooggeregshof om hul regstryd voort te sit. Joel Bregman van My Vote Counts vra president Cyril Ramaphosa om teen 20 Oktober redes en dokumentasie te verskaf oor die verhoging van skenkingsbeperkings tot ‘n minimum van 200-duisend-rand en ‘n maksimum van 30-miljoen-rand:
My Vote Counts wil appelleer teen uitspraak oor Wet op Politieke Befondsing [KLANK]
ENG BregmanOnThreshold